top of page

ʼn Musiekfees vir die hele familie. Met ons land se top kunstenaars. Francois van Coke, Jack Parow, Van Pletzen, Droomsindroom, Loufi, Biggy, Die Heuwels Fantasties en Alter Ego.
Kom geniet die biertent, smullekker kos en vir die kleintjies ʼn play zone.
Moenie hierdie onvergeetlike line-up en dag mis nie.
Line-Up
bottom of page